swepe /sport

Wil jy leer om die sweep klap as n sport te beoefen .Ek bied die 1ste klap opleiding op Saterdag 3 November in pretoria [kameeldrift oos]aan.kontak Gerhard 083 308 1673 [sweepwinkel.blogspot.com]

Monday 26 August 2013

Voor die berg voortrekker opleiding

Vrydag 30 Aug hou die voortrekkers van laerskool Wonderboom n spelletjies aand waar onder sweep klap een van die aktiwieteite is waar ek die kinders leer sweep slaan en speletjies speel met die swepe die voor smakie met die gr 4 s het hulle b aie geniet

Sunday 21 April 2013

Upington landbou skou

Volgende skou is by die Upington landbou skou 2,3 en 4 Mei daar gaan elke ook n sweep klap kompetisie wees so bring jou sweep en kom wys wat jy kan doen sien julle daar

Saturday 13 April 2013

Vryburg landbou skou

Volgende skou is by Vryburg landbou skou die 17 tot 20 April

Wednesday 30 January 2013

Clocolan skou

Volgende skou is in Clocolan by die antieke trekker skou die 1ste en 2de Maart 2013 sien julle daar

Monday 3 December 2012

Gelofte fees

Demonstrasies by Swaershoek Gelofte fees terrein 15/16 Desember.Kom kamp saam vir die naweek

Monday 12 November 2012

Boermark

My volgende uitstalling 17 November Centurion boeremark Lytleton weg [Pretoria]

Friday 26 October 2012

OPLEIDING

Sweep klap opleiding vir die wat belangstel in die sweep klap sport ,ek kan help met die basiese style